
Agriserve
Current Promotions
No video available
Get in Touch
About
Agriserve Commodities is ‘n privaat, vooruitstrewende landbou maatskappy in Suid-Afrika wat daarna streef om deur ‘n groot verskeidenheid van aanpasbare dienste in elke landbou produsent se toekoms en vooruitgang te belê. Ons wortels is stewig geanker in die landbou industrie en spog met ‘n span spesialiste wat beskik oor ‘n ryk geskiedenis, agtergrond en raamwerk van kommoditeitsdienste aan verskaffers, produsente en eindverbruikers van landbou kommoditeite. Hierdie dienste word spesifiek aangepas volgens elke rolspeler se behoefte.
Agriserve bestaan uit ‘n span met ‘n groot liefde en passie vir landbou, graanbemarking, menseverhoudings en ondervinding van ongeveer 20 jaar in die graan bedryf. Die missie en visie van Agriserve is om die effektiwiteit, doeltreffendheid en deursigtigheid van die Graan Bemarking en Safex Verskansing tussen produsent, eindverbruikers en vervoerkontrakteur so aangenaam en gerieflik as moontlik te maak.
Agriserve Commodities slaag daarin om die landbou- en markomgewing se norm deur tip-top tegnologiese- en praktiese oplossings te verander en te verbeter. Hierdie doeltreffendheid word gerugsteun deur ons strategiese verhoudings met verskeie multinasionale graanverhandelingshuise, uitnemende diensverskaffers in plaaslike vervoer kontrakteurs en vertroue en ondersteuning van ons plaaslike graan produsente.
Gepaard met die bogenoemde streef Agriserve Commodities deurentyd om te herinvesteer in administrasie prosesse en tegnologie om spoedige inligting en terugvoer aan alle belanghebbendes te verskaf.
Ons span spesialiste en toegewyde personeel bied ‘n groot verskeidenheid van kommoditeitsdienste wat insluit:
Fisiese Graanverhandeling:
Safex Verskansing & Risikobestuur
Kunsmisverhandeling
Voervoer & Makelary
Oesversekering
Proteïen Bronverhandeling
Kommoditeitskonsultasie
Keywords
safex verskansing, graanverhandeling, kunsmisverhandeling, oesversekering, logistiek, dispuutresolusies, proteien bronverhandeling, lewendehawe verhandeling, graangradering
Amenities
No amenities listed yet
Upcoming Events
No upcoming events scheduled
Frequently Asked Questions
No FAQs available for this business.
Reviews
No reviews yet. Be the first to review!
Social Links
Photo Gallery
No photos available
Contact Information
Business Info
Location
Business Hours
Business hours not available
Own This Business?
Unclaimed
Take control of your business page to update information, respond to reviews, and more.
Claim This Business